Spreuke 11:25 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer iemand dit goed laat gaanmet ander mense,dan gaan dit goed met hom.As hy vir ander mense water gegee hettoe hulle dors was,dan sal hy ook water krywanneer hy dors is.

Spreuke 11

Spreuke 11:16-30