Ek sal vir die mense van Efraim fluit om hulle te roep en Ek sal hulle bymekaarmaak. Ja, Ek sal hulle red, en hulle sal weer so baie wees soos voorheen.