Sagaria 10:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die nuwe leiers sal sterk wees soos soldate wat op die vyande trap, soos ’n mens trap op modder in die strate. Die nuwe leiers van Juda sal oorlog maak teen hulle vyande, want die Here is by hulle. Hulle sal ook die vyande wat op perde ry, laat vlug.

Sagaria 10

Sagaria 10:1-7