Sagaria 10:4 Bybel vir Almal (ABA)

Daar sal nou leiers uit Juda kom wat sterk is. Hulle sal so sterk wees soos hoek-klippe en tentpenne. Die Here sal hulle gebruik om oorlog te maak soos ’n mens ’n pyl en boog gebruik. Die vyande wat die mense van Juda verdruk het, sal nou moet vlug.

Sagaria 10

Sagaria 10:1-12