Romeine 12:17 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer mense slegte dinge aan julle doen, dan moet julle nie ook slegte dinge aan hulle doen nie.Julle moet goeie dinge doen. Al die mense moet dink dit is goeie dinge.

Romeine 12

Romeine 12:13-19