Romeine 12:16 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet altyd gereed wees om saam te werk met mekaar.Julle moenie dink dat julle baie belangrik is en dat julle nie by mense kan wees wat nie so belangrik soos julle is nie.Julle moenie dink julle weet alles nie.

Romeine 12

Romeine 12:14-18