Romeine 11:36 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het alles en almal gemaak, alles en almal kom van Hom, en alles en almal moet Hom dien. Daarom moet ons die Here altyd prys. Amen.

Romeine 11

Romeine 11:33-36