Romeine 11:35-36 Bybel vir Almal (ABA)

35. Of wie het eers vir die Hereiets gegeesodat die Here dit dan weervir hom moes teruggee?

36. Die Here het alles en almal gemaak, alles en almal kom van Hom, en alles en almal moet Hom dien. Daarom moet ons die Here altyd prys. Amen.

Romeine 11