Rigters 9:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die belangrike manne van Sigem het vir Abimelek 70 stukke silwer gegee uit die tempel van Baäl-Berit, en Abimelek het dit gebruik om mense te huur om hom te help. Dit was mense wat nie ander werk gehad het nie.

Rigters 9

Rigters 9:1-14