Rigters 9:10-12 Bybel vir Almal (ABA)

10. Toe sê die bomevir die vyeboom:‘Dan moet jy ons koningkom wees.’

11. Maar die vyeboomhet vir hulle gesê:‘Ek dra baie vrugte,en my vrugte is lekker soet.Moet ek ophou vrugte draom oor die bome te regeer?Nee, ek wil nie.’

12. Toe sê die bomevir die wingerdstok:‘Dan moet jy ons koningkom wees.’

Rigters 9