Rigters 10:1 Bybel vir Almal (ABA)

Ná Abimelek het Tola die Israeliete gered. Hy was die seun van Pua, seun van Dodo, van die Issaskar-stam, en hy het gewoon in die stad Samir in die Efraim-berge.

Rigters 10

Rigters 10:1-11