Rigters 6:38 Bybel vir Almal (ABA)

Dit het toe gebeur. Toe Gideon die volgende oggend opstaan en die dou uit die wol druk, het daar ’n skottel vol water uit die wol gekom.

Rigters 6

Rigters 6:36-40