Rigters 6:37 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal ’n skaap se wol oopgooi op die dorsvloer. As daar net op die wol dou is en die grond is droog, dan sal ek weet U wil my gebruik om die Israeliete te red, soos U gesê het.”

Rigters 6

Rigters 6:32-38