Rigters 4:8 Bybel vir Almal (ABA)

Barak het vir Debora gesê: “Ek sal gaan as jy saam met my gaan, maar as jy nie saam met my gaan nie, dan sal ek nie gaan nie.”

Rigters 4

Rigters 4:3-18