Rigters 21:18 Bybel vir Almal (ABA)

Maar ons kan nie ons dogters met hulle laat trou nie, want ons het gesê ons vervloek elkeen wat vir ’n Benjamin-man ’n vrou gee, en die Here was die getuie.”

Rigters 21

Rigters 21:15-25