Rigters 21:17 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het gesê: “Die mense van Benjamin moet kinders kry, want daar mag nie ’n stam uit die volk Israel verdwyn nie.

Rigters 21

Rigters 21:13-24