Rigters 19:5 Bybel vir Almal (ABA)

Op die vierde dag het hy vroeg die oggend gereedgemaak om te gaan, maar die byvrou se pa het vir sy skoonseun gesê: “Jy moet eers eet en dan kan jy gaan.”

Rigters 19

Rigters 19:1-6