Rigters 19:4 Bybel vir Almal (ABA)

Sy skoonpa, die pa van die byvrou, wou hom nie laat weggaan nie, en die Leviet het drie dae daar gebly en geëet en gedrink en by die huis geslaap.

Rigters 19

Rigters 19:1-14