Rigters 19:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die Leviet het gesê: “Ons kom van Betlehem in die land Juda en ons gaan na ’n plek ver in die Efraim-berge. Dit is van waar ek kom. Ek het na Betlehem gegaan en ek gaan nou terug huis toe. Maar niemand het my genooi om by sy huis te slaap nie.

Rigters 19

Rigters 19:12-25