Rigters 19:17 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die ou man sien daar is iemand wat net vir die nag daar op die oop stuk grond is, het hy vir hom gevra: “Waarnatoe gaan jy en van waar kom jy?”

Rigters 19

Rigters 19:13-21