Rigters 16:15 Bybel vir Almal (ABA)

Delila het vir hom gesê: “Jy sê jy is lief vir my, maar jy wil nie vir my die waarheid sê nie. Jy het my nou al drie maal bedrieg en jy het nie vir my gesê hoekom jy so sterk is nie.”

Rigters 16

Rigters 16:11-21