Rigters 16:14 Bybel vir Almal (ABA)

Sy het dit gedoen en sy het alles ook vasgesteek met ’n pen. Toe sê sy vir hom: “Simson, hier is die Filistyne!”Hy het wakker geword en die pen, die wewerspoel en die materiaal alles van die weefstoel afgeruk.

Rigters 16

Rigters 16:12-23