Rigters 15:5 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het al die fakkels aan die brand gesteek en die jakkalse in die koringlande van die Filistyne ingejaag. Alles het verbrand: die koring-gerwe, die koring op die land, die wingerde en die olyfbome.

Rigters 15

Rigters 15:1-15