Rigters 15:4 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het Simson 300 jakkalse gevang. Hy het elke maal twee jakkalse gevat, en hy het hulle sterte aan mekaar vasgemaak en hy het ’n fakkel tussen die sterte vasgemaak.

Rigters 15

Rigters 15:1-7