Rigters 15:2 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het gesê: “Ek het gedink jy wil haar nie meer hê nie, en ek het haar vir een van die mans gegee wat op die fees saam met jou was. Maar haar jonger suster is mooier as sy. Jy mag met haar trou.”

Rigters 15

Rigters 15:1-4