Rigters 15:1 Bybel vir Almal (ABA)

Later, toe die mense begin koring sny, het Simson ’n bokkie geneem en na sy vrou toe teruggegaan. Hy het vir haar pa gesê: “Ek wil na my vrou toe gaan in haar kamer.”Maar haar pa wou hom nie laat ingaan nie.

Rigters 15

Rigters 15:1-6