Psalms 93:3-5 Bybel vir Almal (ABA)

3. Here, die watervloed het geraas,die watervloed het hard geraas,die branders van die watervloed het geraas.

4. Die Here wat uit die hemel regeer,is sterker as die baie water,Hy is sterker as die branders van die see.

5. Here, u wette sal nooit verander nie,u tempel moet altyd ’n gewyde plek wees.

Psalms 93