Psalms 93:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here is Koning.Hy dra sy koningklere,Hy is sterk.Hy laat die aarde vas staan,dit skud nie.

Psalms 93

Psalms 93:1-5