Psalms 92:12-14 Bybel vir Almal (ABA)

12. Ek het gesien hoe my vyande val,ek het gehoor hoe skreedie mense wat téén my is,die mense wat slegte dinge doen.

13. Maar mense wat reg doen,is soos ’n palmboom wat groei,soos ’n sederboom wat hoog groeiop die Libanon-berg.

14. Hulle is soos bome wat by die tempel staanen wat vrugte dra op die oop stukke grond van ons God.

Psalms 92