11. Niemand weet wat U alles kan doenwanneer U kwaad is nie.Ons is bang vir U wanneer U kwaad is.
12. U moet vir ons leer om elke dag so te lewedat ons wyse mense sal word.
13. Here, wanneer sal U weer jammer weesvir die mense wat vir U dien?
14. U moet ons elke oggend help om te verstaandat U doen wat U belowe het,dan sal ons juig en bly wees,so lank soos ons lewe.
15. U het ons lank laat swaarkry,dit het lank sleg gegaan met ons.U moet ons nou lank bly laat wees.
16. U moet vir ons, u dienaars, wys wat U doen,U moet Koning wees, ook Koning van ons kinders.
17. Here, ons God, U moet goed wees vir ons,U moet dit goed laat gaanmet die dinge wat ons doen,ja, met al die dinge wat ons doen,U moet dit goed laat gaan met alles wat ons doen.