Psalms 90:17 Bybel vir Almal (ABA)

Here, ons God, U moet goed wees vir ons,U moet dit goed laat gaanmet die dinge wat ons doen,ja, met al die dinge wat ons doen,U moet dit goed laat gaan met alles wat ons doen.

Psalms 90

Psalms 90:9-17