O Herder van Israel, U moet luister.U wat die nageslag van Josef leisoos ’n herder sy skape en bokke lei,u troon is bokant die gerubs,U moet wys wie U is.