Psalms 70:5-6 Bybel vir Almal (ABA)

5. Maar die mense wat naby U wil wees,hulle moet vrolik en bly wees oor U.Die mense wat bly is dat U hulle gered het,hulle moet aanhou sê: “God is groot!”

6. En ek?Ek kan myself nie help nie,ek het niks.O God, U moet gou na my toe kom.Net U kan my help en my vrymaak.Here, U moenie wag nie.

Psalms 70