Maar die mense wat naby U wil wees,hulle moet vrolik en bly wees oor U.Die mense wat bly is dat U hulle gered het,hulle moet aanhou sê: “God is groot!”