U laat dit baie reën in die koringlande,daar is baie water waar die mense geploeg het.U maak die harde stukke grond nat,dit word sag van die reën.U laat die plante groei.