Psalms 65:10 Bybel vir Almal (ABA)

U sorg vir die aarde, U gee die reën,U maak die grond baie vrugbaar.’n Groot stroom water kom van Uen U laat die koring groei,ja, U doen dit alles.

Psalms 65

Psalms 65:3-14