Psalms 5:12 Bybel vir Almal (ABA)

Maar U moet die mense bly maak,die mense wat vra dat U hulle moet beskerm,U moet hulle altyd laat juig en U moet hulle beskerm.U moet die mense vrolik laat wees,die mense wat lief is vir u Naam.

Psalms 5

Psalms 5:9-13