O God, U moet hulle straf.Die planne wat hulle maak, moet hulle self laat sterf.U moet hulle wegjaag na al die kante toe,want hulle doen baie sonde,hulle is opstandig teen U.