19. Ja, iemand kan dinkdat hy gelukkig is terwyl hy lewe,en mense kan hom prysomdat dit goed gaan met hom.
20. Maar hy sal na sy voorvaders toe gaanen nooit weer die lig sien nie.
21. As ’n mens ryk is en nie verstandig is nie,dan is hy soos die diere wat sterf.