’n Psalm van Asaf.Dit is God, God die Here, wat praat.Hy roep al die mense op die aarde,Hy roep hulle van waar die son opkomtot waar die son ondergaan.