Psalms 41:13-14 Bybel vir Almal (ABA)

13. En ek?Ek is onskuldig,daarom help U my en hou U my regop,U laat my voor U staan vir altyd.

14. Almal moet die Here,die God van Israel, prys.Hulle moes dit altyd doen,en hulle moet dit altyd aanhou doen.So was dit en so moet dit wees.

Psalms 41