Psalms 40:18 Bybel vir Almal (ABA)

En ek?Ek kan myself nie help nie,ek het niks,dit is my Here wat vir my sorg.Dit is U wat my sal help en my vry sal maak.My God, U moenie wag nie, U moet gou kom!

Psalms 40

Psalms 40:16-18