1. Van Dawid.Here, U moet my oordeelen U moet sê dat ek nie verkeerd gedoen het nie,want ek het eerlik geleween ek het net in U geglo,ek het nooit opgehou glo nie.
2. U moet my toets, Here,U moet goed kyk wat ek dink en wat ek voel,
3. want ek onthou altyd dat U doen wat U belowe het,ek weet net U is God.
4. Ek is nie een van die mense wat vals is nie,ek wil niks doen saam met skynheilige mense nie.
5. Wanneer slegte mense bymekaarkom,dan is ek nie by hulle nie,ek sit nie saam met die mense wat verkeerd doen nie.