Van Dawid.Die Here laat my lewe, Hy help my,daarom is ek vir niemand bang nie.Die Here beskerm my lewe,daarom skrik ek vir niemand nie.