Psalms 141:5 Bybel vir Almal (ABA)

’n Mens wat reg lewe en wat my vriend is,mag my slaan en mag met my raas.Wanneer hy olyf-olie op my kop wil gooi,dan sal ek sê dit is goed.Maar ek sal aanhou om te biddat die Here mense sal strafwat slegte dinge doen.

Psalms 141

Psalms 141:1-10