Psalms 141:4 Bybel vir Almal (ABA)

U moet keer dat ek nie slegte dinge wil doen nie,dat ek nie dinge wil doen wat verkeerd issaam met die mense wat slegte dinge doen nie,dat ek nie die dinge wat vir hulle lekker is,saam met hulle geniet nie.

Psalms 141

Psalms 141:1-10