Psalms 138:7-8 Bybel vir Almal (ABA)

7. Wanneer dit sleg gaan met my,dan laat U my aanhou lewe.U steek u hand uit en U keer my vyandewat kwaad is vir my,U red my met u eie hand.

8. Die Here doen alles vir my.Here, U doen altyd wat U belowe het.U het die mense met u eie hande gemaak,U moenie vir hulle alleen los nie.

Psalms 138