Psalms 138:7 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer dit sleg gaan met my,dan laat U my aanhou lewe.U steek u hand uit en U keer my vyandewat kwaad is vir my,U red my met u eie hand.

Psalms 138

Psalms 138:2-8