Psalms 134:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. ’n Lied wanneer mense na die tempel gaan.Luister, julle almal wat dienaars van die Here is,julle wat in die nag in die tempel werk,julle moet die Here prys.

2. Julle moet julle hande uitsteek na die gewyde pleken julle moet die Here prys.

Psalms 134