Dit is soos die dou van Hermon-bergwat afloop tot op die Sion-berge.Want daar op die Sion-berge het die Here sy volk geseën,Hy het vir hulle die lewe gegee wat altyd aanhou.